Tuesday 14 April 2015

2015-03-09 General - Mullies Nagtegale Opname

Laerskool Muldersdrif het weer in 2015 revue en het 'n groepie leerders gekies om die CD opname te doen vir al die musiek van die revue. Dit was 2 weke se harde werk, spanwerk, vroeg opstaan en laat terugkeer na die skool. Meer as 30 liedjies is opgeneem! My meisiekind, Nikita, was ook bevoorreg om deel te wees van die Nagtegale. Sien hulle hier in aksie by Dolf Britz Studios.











No comments:

Post a Comment