Thursday 18 June 2015

2015-05-30 Boeremusiekgilde Witpoortjie

Op 30 Mei 2015 het die Boeremusiekgilde 'n byeenkoms in Witpoortjie, Roodepoort gehad waar verskeie baie talentvolle musiekante van alle ouderdomme bymekaar kom om lekker boeremusiek te maak. Almal kuier lekker, dans, luister musiek, maak musiek, eet en geniet die aand. My Ma, Baba Angus, is ook 'n lid van die Boeremusiekgilde en bespeel die banjo. Ek gaan so nou en dan saam en gebruik die geleentheid om lekker met my kamera te speel. Hier is van die talentvolle mense in aksie:

Corrie Visagie

Niel Robbertse

Hennie Meintjes & Baba Angus

Christo Wolmarans, Neil Robbertse, Hennie Meintjes, Theunis Vermaak, Baba Angus & Ronnie Holtzhauzen

Neil Robbertse, Hennie Meintjes, Theunis Vermaak & Baba Angus

Willie Mynhaardt

Theunis Vermaak

Betsie Roodt

Willie Mynhaardt, Philip Kruger & Paul Roodt

Nollie Greyling

Betsie Roodt


Philip Kruger

Wessel Vosloo

Baba Angus

Christo Wolmarans

Wilmarie Vosloo

Annatjie Coetzee

Fred Strydom

Baba Angus

Hennie Meintjes

No comments:

Post a Comment