Wednesday 7 September 2016

2016-07-28 Vroue Landbou Unie (VLU) Damesoggend (Sop, Sjerrie & Sjokelade)

'n Lekker oggend byeenkoms waar die VLU se dames bymekaar gekom het vir sop, sjerrie en sjokelade. Die tema was outydse kleredrag en die dames het omtrent uitgehang met hoedjies, handskoene en serpies om die modes van toeka uit te beeld. Ek het ook die foto's aangepas om by die tema in te skakel.

"We are volcanoes. When we women offer our experience as our truth, as human truth, all the maps change. There are new mountains" 
- Ursula K. Le Guin





















No comments:

Post a Comment